Japie Botha

Hallo Julle
Hierdie nuwe VG sap werk stukke beter. Ek het dit eers vandag ontvang maar kan dadelik die verskil agter kom. Mooi so!
Julle sal binnekort weer van my af hoor!
Groete
Japie Botha